Sign in to save your progress, vote, and build your own decks.Sign in
Vliegtuigterminologie
Terminologie
8 cards·by Joanette Dreyer
question
Gangetjie wat deur die lente van die vliegtuig loop
Galei
Kos en verversings gemaak word
Stuurkajuit
Pilot sit
Oorhoofse stoorkompartement
Waar jy jou handbagasie bêre
Opvoutafels
Maaltye op eet
Vragruim
Die area onder die vliegtuig waar die bagasie gebêre word
Vermaak
Movies, musiek ens
Suurstofmaskers
As die lugdruk stelsel nie werk nie moet jy die masker opsit